Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai Community
VLV NUUS
Op Dinsdag, 3 September, is daar ‘n heerlike middag deurge-bring met Mary Badenhorst van ons Landbou Portefeulje.
Fees Uitgestel
Die jaarlikse Fees van die Ganse is weens omstandighede uitgestel en sal nie meer op 21 September aangebied word nie. Daar is op ‘n veel meer praktiese datum besluit: Saterdag, 7 Desember 2013.&...
Opening Van Gerties Legacy
Gertie's Legacy is 'n nuwe winkel wat Maandag, 9 September, oopgemaak het in die geskiedkundige gebou waar Barenda Kontant Modewinkel van tannie Ena de Lange vir jare was.
Biblioteek Gesluit
Kennis kan nou reeds geneem word dat Gansbaai Biblioteek vanaf Woensdag, 9 Oktober tot Vrydag, 11 Oktober gesluit sal wees.
Flitsende Kameras
Dit was behoorlik flitsende kamera’s van sowat 20 lede tydens Gansbaai Fotografieklub se onlangse praktiese foto-sessie.
Rommel Walvis
“Ons gaan ‘n lewensgrootte draadwalvis in Gansbaai vol rommel maak en die walvis sal voor Gansbaai Toerisme geplaas word,” vertel Alouise Lynch, Operasionele Bestuurder: Dyer Island ...
Pret Wag Met Basaar
Groot pret en vele te kope en te ete en te geniete wag tydens volgende week se Herberg-aan-See (HaS) se jaarlikse en gewilde basaar.
Gansbaai Fynbosspan In Bredasd...
‘n Deel van Gansbaai se gedugte Fynbosspan wat jaarliks vir die Fees van die Ganse se verruklike fynbosuitstalling sorg, is vanjaar deur Adriaan Hannekom, voorheen in beheer van die Caledon Veld...
Die Rooi Willis
Visvang was my pa se lewe, soos die van sy visboesemvriende: Dokter Van Zyl, oom Hannes en ant Sara Grootjan Fourie, oom Koos Dwerg Swart en oom Jurie Pypie Fourie.
VLV NUUS
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 12 Sep 2013
Op Dinsdag, 3 September, is daar ‘n heerlike middag deurge-bring met Mary Badenhorst van ons Landbou Portefeulje.
Fees uitgestel
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 12 Sep 2013
Die jaarlikse Fees van die Ganse is weens omstandighede uitgestel en sal nie meer op 21 September aangebied word nie. Daar is op ‘n ve...
Opening van Gerties Legacy
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 12 Sep 2013
Gertie's Legacy is 'n nuwe winkel wat Maandag, 9 September, oopgemaak het in die geskiedkundige gebou waar Barenda Kontant Modewinkel van ta...
Biblioteek gesluit
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 12 Sep 2013
Kennis kan nou reeds geneem word dat Gansbaai Biblioteek vanaf Woensdag, 9 Oktober tot Vrydag, 11 Oktober gesluit sal wees.
Flitsende kameras
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 12 Sep 2013
Dit was behoorlik flitsende kamera’s van sowat 20 lede tydens Gansbaai Fotografieklub se onlangse praktiese foto-sessie.
Rommel Walvis
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 12 Sep 2013
“Ons gaan ‘n lewensgrootte draadwalvis in Gansbaai vol rommel maak en die walvis sal voor Gansbaai Toerisme geplaas word,”...
Pret wag met Basaar
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 12 Sep 2013
Groot pret en vele te kope en te ete en te geniete wag tydens volgende week se Herberg-aan-See (HaS) se jaarlikse en gewilde basaar.
‘n Deel van Gansbaai se gedugte Fynbosspan wat jaarliks vir die Fees van die Ganse se verruklike fynbosuitstalling sorg, is vanjaar de...
Die Rooi Willis
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 12 Sep 2013
Visvang was my pa se lewe, soos die van sy visboesemvriende: Dokter Van Zyl, oom Hannes en ant Sara Grootjan Fourie, oom Koos Dwerg Swart en...






